Birth Photography | Samantha Graham

“We do not remember days, we remember moments”

The birth of your baby is one of the most life changing, pivotal days in your life. Definitely filled with moments to remember forever. Definitely worth getting a photographer for, specifically for that “moment of birth”. Right?

Wrong!!! Yes, you want a birth photographer at your baby’s birth, but to get permission from some hospitals and doctors allowing your photographer access can be a nightmare. I often get the question from prospective clients about access at hospitals, and I have to admit, I love capturing the whole thing but it’s not a deal breaker. There is so much more to your baby’s birth story than the actual moment of birth.

Here is Samantha’s birth story, we knew from the start that I wouldn’t be allowed in theatre. Normally I wouldn’t post the images the dad or staff captured on my website, because it’s not my work, but I decided to show you what is possible, even though I was not in theatre…..

I think we pretty much still “GOT” the birth 😉

Here is her birth video, you decide …..

 

A note from Michelle to her daughter Samantha;

“My liefste Samantha

Jy is al twee maande oud ! Dit voel nogsteeds onwerklik dat jy nou elke dag deel is van ons lewe!! Elke dag is net n blessing!

Jou geboorte storie :

Jou oorspronklike geboorte datum was die 10de aug, maar dr.laker het besluit om jou vroeer uit te haal omdat jy nie gegroei het soos jy moes nie. Ek is toe al die maandag hospitaal toe sodat hulle vir my steriods en magnesium kan inspuit om seker te maak jy is mooi gesond. Die drie dae voordat jy gekom het,het maar vir my baie lank gevoel en ek kon nie wag vir donderdag nie!!

Donderdag het finally aan gebreek! Pappa was al vroeg die oggend daar en ons het saam gewag in opwinding! Dit was die langste paar ure ooit!! Finally was dit ons beurt!

1uur was ek in die teater in. Ek was maar bietjie bang omdat alles so nuut was. Maar ekt geweet Liewe Jesus is by ons en dat alles perfek sal wees! Die nakootiseer het die spinaal gedoen, die inspuiting was bietjie seer, maar dit was glad nie so erg nie. Daarna moes ek gaan le en hulle het my begin prep. Die dokter het in gekom, toe was ek bang ek is nie heeltemal dood gespuit nie en dat as sy sny gaan ek dit voel, maar die volgende oomblik toe kyk sy vir my en se “knyp knyp” , ekt na haar gestaar en gese “huh?” , toe  haal sy n knyp tangetjie uit en se “ekt jou geknyp, het jy dit gevoel?”

Dankie tog ek het nie. Die dokters het gesels oor hulle vakansies en langnaweke terwyl ek en pappa baie anxious wag. 10min later (13:13) is jy gebore.

Wow wat n asemrowende gevoel! Die pediater, dr.angela colquhoun het vir ons die fotos geneem, sy het net aanhou se “aah, sy is so mooi!” ! Ek kon jou net so vinnig oor die lap sien, toe het die dokter jou gevat en pappa het langs jou gestaan en jou bekyk. Later op die fotos was dit vir my so special om te sien hoe hy saggies, met liefde aan jou koppie vat. Hy het toe jou umbilical cord gesny en hulle het jou bietjie in die broei kas gesit om warm te word. Na so 5min het hulle jou bo op my kom sit en ek kon bietjie na jou kyk. Die nakootiseer het toe n medisyne gespuit wat maak dat my baarmoeder weer terug trek, dit het my bietjie duislig gemaak. Ek was toe bang jy val van my af omdat ek jou nie meer so mooi kon vashou nie, die suster het jou toe weer in die broei kas gesit. Pappa het langs my gesit en my hand vashou en my verseker alles is oky.

Toe hulle my klaar toe gewerk het het ek vir so 10min in die recovery saal gele, jy en pappa was nog saam met my, pappa het jou vas ghou. Toe het hulle my saal toe gestoot en jy en pappa is na die baba kamer. Hulle het my gou kom was. Daarna het jy en pappa weer terug gekom en jy het so bietjie gevoed, wat amazing en special was, en ons het lekker skin to skin gedoen terwyl Sam (ja ook Sam, how cool!) vir ons stunning fotos geneem het.

Ouma tutti en oupa charles was eerste by ons. Dit was vir hulle so lekker om jou te ontmoet, en ek is so bly hulle kon hier wees. Oupa sam , ouma lorraine en jou ouma grootjie ella het toe ingekom. Hulle was so bewoe. Ons het toe ook vir die eerste keer vir ouma lorraine gese dat jou tweede naam raine gaan wees . Sy was heeltemal onkant gevang en so surprised. Dit was so special.

Daarna het ek so bietjie gerus en pappa het gou gery om boris en linka te voer. Maar hy was gou gou weer terug, haha. Jy het heeltemal jou pa se hart gesteel!!! Ekt so bietjie pyn gehad en vir die susters gevra vir iets. So, daai ietsie het my heeltemal deurmekaar gemaak, en die res van die dag is bietjie n blur, maar

Ouma lorraine, oupa sam, ouma ella, oom louis, oom stephen, tannie carien en tannie vicky het die aand kom kuier. Oom louis was heeltemal in awe met jou! Oom stephen was sommer afgeskrik omdat jy so klein was, hehe (nou dat jy bietjie grooter is, 2 maande, hou hy jou baie lekker vas) hulle het nie lank gebly nie omdat ek nie heeltemal by was nie, maar pappa het tot laat gebly en jou vas gehou terwyl mamma op haar trip was 😉

Die volgende dag het ek baie beter gevoel. Ekt vir die suster gevra om die kateter uit te haal sodat ek kan gaan stort. Die stort was maar bietjie moeilik, ek was maar seer. Note to future daughter – drink eers n pyn pil voordat jy gaan stort! Tannie jenny, vicky en lene het ook vir jou kom kuier vandag. (Oom ruan, danie en tannie karen het die saterdag vir jou kom kuier. Asook oom wynand)

Die vrydag aand in die hospitaal kon ek jou nog in die baba kamer gaan los dan sou hulle jou elke 3 ure bring om te voed. Ekt jou die aand gevat. Oh, by the way, daar was 9 babas gebore op die 3de aug 2017 in kloof hospitaal!!!! So… Toe ek jou vat toe is al 8 al opgeline en ekt jou in die que gesit, my hart het alklaar gebreuk! 2 ure later , (nadat  ek vir 2 ure luister na verskillende babas wat nou en dan huil ) het ek besluit, nee wat ek gaan my baba haal!! Haha ekt jou gaan haal en jy het die hele aand op my bors geslaap, selfde met die volgende paar aande in die hospitaal! Dit was so lekker en ekt geweet jy is veilig en gelukkig.

Die volgende paar dae im die hospitaal het maar vinnig verby gegaan en ek kon nie wag vir sondag om huis toe te gaan nie!!

Sondag was ons so 12uur by die huis. Al jou oumas en oupas was daar asook oom louis, oom stephen en tannie carien. Ons het almal lekker middag ete saam geeet en toe het almal gery en dit was net ons. Dit was so lekker om jou finally by die huis te he!!

Die eerste drie weke was pappa hier, en wow , dit was vreeslik lekker om saam as n gesin net deur elke dag te gaan en mekaar lief te he, en elke nou en dan vir jou te staar 😉 pappa het n nuwe favourite gekry, jy was instantly sy oogappel! Hy is regtig my mr.perfect! Hy help met ALLES! En nie omdat hy moet nie, omdat hy wil. As jy n geluid maak is pappa daar! As ek net dink dis tyd om jou doek te ruil is hy daar! Ek en pappa het actually gefight vir beurte om jou doek te ruil hahaha!!

Pappa was baie hartseer om weer terug te gaan DRC toe! Maar vandat pappa daar is video call ons elke aand, en oggend oor naweke! Jy kyk aandagtig na die skerm.

Vandar jy begin smile het op 6 weke het jy sommer baie hom gesmile. Toe jy 7 weke oud is die saterdag oggend toe pappa bel het jy die hele tyd vir hom gesmile!! Dit was so special, little daddy’s girl! Voor dit het jy maar net nou en dan vir my en oupa en ouma gesmile. Maar nie so baie na mekaar nie! Dit was regtig ongelooflik om te sien! En van daar af het jy altyd baie gesmile as hy met jou gesels.

Pappa kom nou weer oor 11 slaapies en ons kan seriously nie meer wag nie!!!

Ons lewe is soooo geseen met jou in dit xxx

Oh ja, nog n ding , ek neem te lekker fotos van jou! Oom louis het gejoke en gese eendag as jy groot is en jy vra vir al jou baba fotos , dan gaan ek se, ja hier is al die 12 000 baba fotos my kind, haha

Maar ek dink actually dit gaan meer as dit wees, haha

Ongelooflik, ontsettend baie baie lief vir jou!!!

Liefde
Mamma
Xox ”

 

Leave a Reply