Cornè Kleynhans

Ek weet nie eintlik wat om te se nie
As jy op n vrydag aand maand einde laat by d huis kom en jy verwag n USB en fotos – maar jy kry d mooiste boekie weet jy die beste fotograaf het oor jou pad gekom
Dankie Sam
Jy is n engel ❤❤❤