Tharien Potgieter

Hi daar wil net weereens BAIE DANKIE se vir die fotos!!! Mense het gedink eks mal om n Birth photographer te kry hehe en hoe meer ek na die fotos kyk hoe blyer is ek dat ek dit wel gedoen het!!!😃 Jy het memories gecapture van die spesiaalste tyd in n mens se lewe en ek sal dit altyd treasure!!! Baie dankie!😊